Dis weer daardie tyd van die kwartaal. Tyd om rapporte reg te kry. Ons is somtyds so gejaagd dat dit moelik is om ordentlik oor gepaste rapportkommentaar te dink. Hier is ‘n paar skakels waar jy honderde voorbeelde kan kry en kan aanpas of vertaal vir jou klas. Dit help regtig baie! Ongelukkig is daar niks in Afrikaans op die oomblik beskikbaar nie** en ek gee in Engels skool… as julle dalk kommentaar het om te deel, laat weet ons gerus!
‘n Paar webtuistes en dokumente:
- Scholastic se dokument: 101 Report Card Comments
- Teachnology: Report Card Comments
- Super Teacher Worksheets: Report Card Comments for Teachers (ek gebruik hierdie een baie!)
- Education World: Report Comments
- Nog ‘n lys van verskeie hulpbronne: AussieEducator
**In Afrikaans:
- Laerskoolonnies se blog: Kommentaar-idees vir Rapporte
Hoop dit help! Deel gerus met ander onnies… 🙂
Onlangse Artikels
Besoek die grootste onnie-konferensie in Afrika!
‘n Paar wenke vir Afrikaans EAT
Afrikaanse Hulpmiddels deur Onnies Online
Gratis Hulpmiddels vir jou klaskamer
Anneli Lappat
Baie dankie, groot hulp.