Dis daardie tyd van die jaar waar ons almal skarrel om goedjies te kry vir ons klasse. Hier is ‘n paar hulpmiddels wat jou sal help om jou klas reg te kry vir die jaar. En jou klas sal sommer die beste lyk ook!
Verjaarsdagkaarte
Temas
Terug skool toe / Ken mekaar / Roetine
Reëls
- Klaskamer Riglyne
- Goeie maniere
- Klaskamerdissipline
- Ons klaskamer se reëls (Ruimte)
- Klasreëls
- En meer!
Indien jy besig is met beplanning kan jy ook kyk na Assesserings en hierdie “Teacher Planner” is nou nie in Afrikaans nie, maar dis fantasties!
Klik hier om al die digitale dekor te sien wat op Teacha! beskikbaar is.