Rita Pierson, ‘n onnie vir 40 jaar, het een keer ‘n kollega gehoor sê: “Hulle betaal my nie om van kinders te hou nie.” Sy sê toe: “Kinders gaan nie by jou leer as hulle nie van jou hou nie!” Hierdie video moedig onnies aan om te glo in hulle leerders en met hulle te konnekteer op ‘n werklike, menslike en persoonlike vlak.
Begin sommer nou deur haar TED-praatjie te kyk. Dis regtig inspirerend, veral noudat ons klaar met vraestelle is en voel ons wil tou opgooi wanneer daardie kind so swak gevaar het.
Hoop julle geniet dit. Kyk die video hier:
Lees dit weer as jy wil:
Foto’s: TED / Pinterest
Rehana Mohamed
Awesome!
Pingback: 5 Wenke vir beter klaskamerbestuur | Onnies Online
JamesApema
http://hydra-smoke.com/