Share This Post

Hoe om 40% op e-handboeke te bespaar as jy by FNB bank

Hoe om 40% op e-handboeke te bespaar as jy by FNB bank

Op soek na die goedkoopste manier om e-handboeke te koop? As jy ‘n FNB-klant is, kan jy 40% bespaar op e-handboeke wanneer jy dit by eBucks koop.

FNB- of RMB Private Bank-klante kan e-handboekbewyse met hul eBucks koop in die eBucks-winkel en 40% bespaar. Die geskenkbewyse kan gebruik word by Snapplify.com, waar jy dit kan gebruik dit om e-handboeke te koop vir enige KABV (CAPS) kurrikulum e-handboeke in hul katalogus.

Dit is nie net die goedkoopste (en vinnigste) manier om e-handboeke in Suid-Afrika te koop nie, maar jy kan ook self kies watter e-handboeke benodig word, met die versekering dat die boeke wat jy kry die beste gehalte in die mark is.

Eenvoudig. Vinnig. Bekostigbaar.

Met Snapplify Book Bundle kan jy jou kurrikulum-, graad- en vakkeuses opstel en al die handboeke binne ‘n paar minute by een verskaffer kry. 

Die Snapplify Reader-app gee jou toegang tot e-handboeke op enige toestel, waar jy ook al is. Dit bevat ook akademiese gereedskap en spesiale toeganklikheidskenmerke, wat leer en hersiening nóg makliker maak.

Gebruik jou skool reeds Snapplify?

As jou skool reeds Snapplify gebruik, sal die e-handboeke wat jy met eBucks koop, integreer met ander Snapplify-e-leerprodukte. 

Snapplify se e-leer-oplossings help jou om die mag van tegnologie optimaal te benut – sowel in die fisiese klaskamer as deur afstandsonderrig.

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.