Share This Post

Hersieningslesse vir Graad 4 op YouTube

Hersieningslesse vir Graad 4 op YouTube

Dit maak my só bly om te sien dat meer en meer onnies in Suid-Afrika van tegnologie gebruik maak. Hierdie Juffrou van Edgemead Primary het ‘n hele paar video’s opgelaai om haar leerders te help met hersiening – heel waarskynlik vir die Junie-eksamen. As dit jou video’s is, welgedaan!

Indien jy ook video’s of hulpbronne het wat jy graag wil deel, stuur gerus vir ons ‘n e-pos, of lewer sommer kommentaar. Geniet die video’s, onnies!

Daar is nog baie ander op die EPS-kanaal op YouTube. Gaan kyk gerus hier!

Onlangse Artikels

Maak video’s met Adobe Voice

Afrikaanse Hulpmiddels deur Onnies Online

Share This Post

3 Comments

  1. Hi
    Thank you so much! Making these videos was great fun – I am looking to do the same in December, but to add Gr5 content.
    Regards
    Nelia
    EPS

    Reply
  2. Hallo,

    Ek is Mal oor julle website…. Dis sooo oulik.

    Reply
  3. Well done Ms H. The English revision even helped me understand nouns, etc. better 🙂

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.