GRAAD 4-6 WISKUNDE OPSOMMINGS KWARTAAL 1-4 EBW (REKENINGKUNDE) – PLAKKATE VIR EIENAARSBELANG, BATES, LASTE, INKOMSTE EN UITGAWES GRAAD 4 OPSOMMINGS PAKKET (KWARTAAL 1 – 4) – 2022 AFRIKAANS HUISTAAL / FIRST ADDITIONAL LANGUAGE / GRAAD 4 EN 5 / GRADE 4 AND 5 LEESBEGRIP NW EN TEG (NWT) GRAAD 6 KWARTAAL 3 POWERPOINT OPSOMMINGS MET VIDEOS VIR AANBIEDING IN KLAS. GRAAD 2021 LETTERKUNDE PROJEK KWARTAAL 3...
GRAAD R KWARTAAL 3 WERKBOEK EN HANDLEIDING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 3 BEPLANNING GRAAD 1 KWARTAAL 3 PAKKET HUISWERK GRAAD 2 KWARTAAL 3 2020 KOM ONS SKRYF SINNE: REMEDIËRENDE STRATEGIE, WERKSVELLE EN AKTIWITEITE. GRAAD 3 WISKUNDE WERKKAARTE – KWARTAAL 3 WISKUNDE GR. 3 DERDE KWARTAAL WERKKAARTE
Die tweede kwartaal se eksamens is om die draai! Hierdie versameling van eksamenhulpmiddels sal jou leerders help met hul voorbereiding vir die eksamen.Hier onder is eksamenhulpmiddels vir laerskoolleerders (graadvier tot -sewe) en jy kan hier ‘n versameling van hoërskooolhulpmiddels sien. Ons het ook hulpbronversamelings vir laerskole-eksamens en hoërskool-eksamens beskikbaar. Graad 4 GRAAD...
Die tweede kwartaal se eksamens is om die draai! Hierdie versameling van eksamenhulpmiddels sal jou leerders help met hul voorbereiding vir die eksamen. Hier onder is eksamenhulpmiddels vir hoërskoolleerders (graadagt tot -twaalf) en jy kan hier ‘n versameling van laerskoolhulpmiddels sien. Ons het ook hulpbronversamelings vir laerskole-eksamens en hoërskool-eksamens beskikbaar. Graad 8 Afri...
Die werwingsproses kan tydrowend en uitputtend wees. Daar is hope admin: deursoeking van poste; verkenning van kandidate; sifting van CVs; keuring van aansoekers. Die lys blyk eindeloos. Daar is egter goeie nuus! As jou skool will aanstel, kan dít alles verlig word deur Teacha! Jobs. Teacha! Jobs is ‘n maklike, gratis-om-te-gebruik, selfdiensplatform vir onderwysposlystings en onderwyserwerw...
Die idee dat onderwys een van die mees uitdagende beroepe is sal niemand mee stry nie. Die BIC® Skryfbehoeftes handelsmerk is voortdurend in verwondering oor die noodsaaklike werk wat alle opvoeders verrig. Dit is hoekom BIC® Skryfbehoeftes die ‘Kleur Jou Klaskamer’-veldtog gebruik het as ‘n geleentheid om onderwysers te beloon met opwindende pryse wat nuwe lewe in hul klaskamers kan bring. ...
Kosblik? Reg. Nuwe kleurpotlode, oefenboeke, en rugsak? Doodreg! Die einde van die skoolvakansie is bittersoet, maar om terug skool toe te gaan beteken om vriende te sien en te werk aan nuwe mylpale, vir albei opvoeders en leerders. Dit is ‘n opwindende tyd propvol klein vreugdes, soos wonderlike nuwe skryfbehoeftes. En hoe het hierdie gereedskap verander! Van inkpotte en boeke met die hand...
As jy wonderlike onderrighulpbronne geskep het, kan jy ook jou inkomste ‘n hupstoot gee met ‘n Teacha! winkel. Indien jy reeds jou winkel opgerig het, of jy dalk nog besig is om dit te oorweeg, wonder jy dalk hoe jy jou besigheid kan laat groei en die sukses daarvan kan verseker. Ons het ingeloer by Jenna Swano, een van Teacha! se topverkopers, oor hoe sy haar onderrighulpbronne begin verkoo...
YourSchoolBox maak terug skool toe skryfbehoefte bestellings makliker. As jy nie kans sien vir terug skool toe skryfbehoefte aankope nie, sal jy verheug wees om YourSchoolBox te ondek – ‘n oplossing om alles dit vir skole en ouers te vereenvoudig. Bespaar tyd EN geld Met meer as ‘n dekade se ervaring in skryfbehoefte e-handel, is die span agter YourSchoolBox hier om onderwysers en ouers te r...
10-jaar veldtog verseker dat Suid-Afrika se leerders doelgerigte onderwys met skoon en veilige toiletgeriewe ontvang. Wêreldtoiletdag 2021 het die fokus vierkant op die globale sanitasiekrisis geplaas deur bewustheid oor die miljoene mense wat sonder toegang tot veilige sanitasiegeriewe leef, te verskerp. In ooreenstemming met die VN se Volhoubare Ontwikkeling Doelwit 6, die “versekering van beski...
My Klaskamer is ‘n gratis webjoernal wat ek ‘n bietjie meer as 13 jaar gelede begin het, om ouers en opvoeders te help om jong leerders te ondersteun. Baie van die konsepte wat ek in die klaskamer en tydens oueraande aangespreek het was dikwels dieselfde, daarom het ek dit op ‘n platform gedeel waar enige iemand dit sou kon lees. Sedertdien, het My Klaskamer heelwat onderwysstudente, gesoute opvoe...
Aloës Koeglenberg As ek aan my grondslagfase-jare as kind terugdink, onthou ek glad nie werkkaarte, assesserings, of lang ingewikkelde metodes nie, maar wel my juffrou wat ons op die mat met tellers, apparate, groen bordjies, en flitskaarte besig gehou het. Wiskunde was lekker, want dit was prakties! Daardie jare was opvoeders baie ingestel op die waarde van hoofrekeninge as die grondslag van Wisk...