Author: Ali

2020 Klas Dekor: Plakkate, Kalenders en Ander Dekor

2020 KALENDER – FLAMINK TEMA A4 PDF AFLAAIBARE KALENDER (FLAMINK TEMA) Besoek Winkel. VERJAARSDAG KALENDER – KLASKAMER DEKOR UIL TEMA Besoek Winkel. WackyNix Donut Verjaarsdag Ketting Besoek Winkel. Voorblaaie 30+ A4-Voorblaaie: Verskeie Temas Besoek winkel. Voorblaaie vir boeke: Tema Uile 17 Voorblaaie in PDF met pragtige rame en prente. Besoek winkel. Llama Alfabet Plakkate A4 PDF aflaaibare pla...

2020 Klas Dekor: Temas

WackyNix Leeu Klas Dekor Die WackyNix Klas Dekor Pak is die perfekte beginners pak vir enige klaskamer met genoeg dekor om die klas tema uniek te maak. Die dekor pak is EDITABLE en sluit die volgende in:1. Deur Plakkaat2.Vak Plakkate3.Flaggies4.Nommers 1- 205.Klas Kaptein Balkie6.Boodskapper Balkie7.Gang Pas8.Alfabet9.Dae van die week10.Maande van die jaar11.Groep nommers12.Kleure13.Vorms14.Welkom...

Grondslagfase Hulpbronne – GR 2 & 3

Huiswerk Gr 2 Kwartaal 1 2020 Huiswerkbladsye vir 8 weke: Spelwoorde, sigwoorde, wisk en skrif aktiwiteite Besoek winkel. Huiswerk Gr 3 Kwartaal 1 2020 Huiswerkbladsye vir 8 weke: Spelwoorde, sigwoorde, wisk en skrif aktiwiteite Besoek Winkel. Graad 2 Lewensvaardigheid beplanning 2020 Kwartaal 1 GRAAD 2 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1 Die beplanning sluit 240 bladsye in.Dit behels:– Daagliks...

Grondslagfase Hulpbronne – GR 1

Graad 1 Lewensvaardigheid Kwartaal 1-4 GRAAD 1 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1 Die beplanning sluit 240 bladsye in.Dit behels:– Daaglikse beplanning– Plakkate– Werkkaarte– Assessering R250 Besoek winkel. Begin klanke a-z Gr 1 R8 Besoek winkel. Alfabet Gr R-1 R16 Besoek winkel. Klinkers Gratis a,e,i,o,u R0 Besoek winkel. Afrikaanse lees program GRAAD 1 LES 31 – Verkleinwoorde, Begripstoets R2...

Grondslagfase Hulpbronne – GR R

Gr R – opeenvolging van gebeure : dagprogram Gr R-leerders moet in die 1ste kwartaal leer om die skool se dagprogram se aktiwiteite korrek te orden. As die prentekaarte gelamineer en geringbind word, is dit maklik om dit gereeld gedurende die dag te flits of leerders kan telkens omblaai soos wat die dag vorder. Indien jy gewone swart en wit kopiëe maak en dit verklein, kan hulle leer om dit te ord...

Komprehensiewe Seksualiteitsopvoeding (CSE) Wat staan skole te doen?

 Die SAOU het in die afgelope week ʼn ondubbelsinnige standpunt rondom die beplande implementering van die CSE metodologie ingeneem. Die Departement van Basiese Onderwys het op die eise van die SAOU gereageer en in die media aangekondig dat die SAOU se standpunt en die siening van ouers en ander rolspelers in ag geneem moet word. Die DBO het aangekondig dat daar ʼn keuse ten opsigte van leermat...

Hoe kan ons ‘n liefde vir lees kweek en ter selfde tyd geletterdheidsstandaarde verhoog?

As ‘n voormalige Engels-huistaalonderwyser in graad 4 – 6, weet ek ‘n ding of twee oor hoe Engels beskou word in klasse waar die meerderheid leerders nie Engels as hul huistaal praat nie – ‘n norm in Suid-Afrika. Dit kan dikwels ‘n stryd wees om leerders te oorreed om te lees vir plesier (dis nou as jy tyd daarvoor kry gedurende die dag!). Dis elke onderwyser se stryd om kinders te kry...

Aangevulde realiteit (AR)

  Aangevulde realiteit (augmented reality of AR) is een van die nuwe golwe van tegnologie wat oor die laaste paar jaar aan die wêreldbevolking gelewer word. Maar wat is dit eintlik? En hoe kan dit gebruik word om onderrig en leer te bevorder? Aangevulde realiteit is ’n tegnologie wat beelde of inligting op video’s, foto’s of oogvlakbeelde (head-up displays of HUD’s) toevoeg. ’n Vo...