Dis altyd belangrik om een of ander ekstra manier te hê om konsepte oor te dra. Hierdie paar Afrikaanse video’tjies is uitstekend vir EAT van alle ouderdomme, veral vir hersiening. Dit hersien verskeie taalkonsepte. Afrikaanse video’s is tog so skaars op die internet – geniet hierdie!
Voegwoorde
Voegwoorde (Begin sin met voegwoorde)
Basiese Meervoude reëls
STOMPI (woordorde in Afrikaans)
Direkte en Indirekte Rede
Voegwoorde Hersiening
alta van den heever
Awesome
Sarie
Die video’s is baie bruikbaar. Ek sal egter nie die Direktekte en Indirekte Rede een vir my leerlinge aanbeveel nie, a.g.v. kritiese spelfoute.
“reel” moet ‘n deelteken hê: reël.
“se” moet ‘n kappie hê: sê.
Jean
Dankie, Sarie. Ongelukkig kan ons nie hierdie video’s verander nie omdat dit deur ander onnies gemaak is en op YouTube gelaai is.
Madelein
Met d een voegwoorde video het hul vergeet om aan te dui dat mens komma sit voor want en maar in groep 1
Katie Joubert
Dankie