Het jy ‘n bietjie ekstra inligting nodig om jou leerders te leer hoe om te skryf? Of het jy dalk inspirasie nodig wat jou kan help om hulle te lei? Kyk hierdie video’s oor kreatiewe skryf en jy sal vir seker anders daaroor dink! Hierdie video’s kom alles van die TedEd-webstuiste af, waar jy honderde gratis lesse oor omtrent enigiets kan opspoor.
Hoe om komedie te skryf:
[kad_youtube url=”https://www.youtube.com/watch?v=zNTxSBgDNp4″ ]
Hoe om beskrywend te skryf:
[kad_youtube url=”https://www.youtube.com/watch?v=RSoRzTtwgP4″ ]
Hoe om ‘n fiktiewe wêreld te skep:
[kad_youtube url=”https://www.youtube.com/watch?v=ZQTQSbjecLg” ]
Onlangse Artikels: