graad 1 klas

Jy sal nie glo hoe mooi hierdie onnies se klasse lyk nie

Hierdie onnies het almal ure spandeer om hulle klasse reg te kry vir die nuwe skooljaar. Baie onnies gebruik hul eie geld en sommer baie ekstra tyd om hul klasse so mooi in te rig. Ons is seker die leerders gaan baie lekker in hierdie klasse leer! Dis ‘n inspirasie vir ons almal! Welgedaan, onnies! Carla Grobbelaar se Cat in the Hat klas Super Kidz Academy in Equestria se oulike klassies Carol Venter se matroosklassie!   Nell-Mari Basson van Pretoria se Graad 1 klaskamer. Sy en haar seun Thomas Basson van Tom se swartbord se handewerk. William Gadney se graadsesklas! Baie dankie aan al die onnies wat hul foto’s met ons gedeel het! Indien julle ook foto’s het om te deel, stuur dit gerus aan na admin@onnies.snapplify.com en ons laai dit dalk op! Lees verder: Afrikaanse...