R0.00
‘n Analise van die intrige van die kortverhaal. Dit is gebaseer op die verkorte kortverhaal wat in die Afrikaans Sonder Grense Reeks vir graad 8 gevind is. Hierdie kan help as jy dit gebruik. Indien jy die weergawe in Sweef gebruik kan jy dit aanpas. Daar is twee aflaaie – PDF en PowerPoint, sodat jy dit kan verander as jy wil. Omdat dit op Google Drive gemaak is, lyk dit bietjie anders in die twee formate.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.