Author: Jean

Hoe om jouself tydens eksamentoesig besig te hou

Een ding wat alle onderwysers haat is definitief om toesig te hou gedurende eksamens! Dis seker die verveligste ding ooit en dis só ‘n mors van tyd! Vir die verdwaalde ouer wat hulself op die verkeerde blog bevind, dís gewoonlik wat die reëls gedurende eksamentyd is: Jou selfoon moet af wees. Of jy mag glad nie daarna kyk nie. Jy mag nie eet nie. Jy mag nie ‘n boek lees, na jou iPad kyk of enigiet...

Wenke vir jou volgende onderhoud

Is jy onlangs ingeroep vir ‘n onderhoud? Nie seker wat om te verwag nie? Nie almal van ons is goed daarmee om op ons tone te dink wanneer daar ‘n paneel is wat besig is om vir jou punte te gee nie; daarom het ons vir die Onnies Online-gemeenskap gevra om vir hul mede-onnies raad te gee. Onnies het op die Onnies Online Facebookblad die volgende raad gegee asook ‘n paar vrae wat moontlik gevra kan w...

5 redes waarom ‘n skool ‘n webtuiste moet hê

In ‘n onlangse studie het 45% van internetgebruikers in Suid-Afrika aangedui dat hulle gedurende die laaste 30 dae die internet gebruik het om inligting oor ‘n diens of produk te soek. Met 28.66 miljoen internetgebruikers in Suid-Afrika, funksioneer jou skool werklik in die donker eeue as hulle nog nog nie ‘n webtuiste het nie. Veral omdat daar ‘n nuwe generasie van “digital natives” as ouers is, ...

Xhosa en Setswana video’s vir derdetaalleerders

Baie skole moet deesdae ‘n derde taal aanbied. Die hulpmiddels is ook maar aan die skraal kant vir ons Afrika-tale. Ek het hierdie playlist op YouTube gemaak om al die Xhosa-video’s wat ek kon kry bymekaar te sit. Daar is ook ‘n paar in Setswana.

Wiskundelesse / video’s op YouTube vir graad 4 – 7

Hierdie video’s is baie handig vir hersiening of vir leerders wat ekstra hulp benodig. Onthou om ‘n video te speel van ‘n onnie wat praat en verduidelik kan jou as onderwyser nie vervang nie. Hierdie video’s behoort slegs ‘n kort deel van jou les te gebruik of vir vasleggingsdoeleindes. Dalk kan jy ook jou klas “flip” en jou leerders kan eerste die video kyk by die huis voordat jy met jou les begi...

10 koöperatiewe leerstrategieë (en apps wat handig is daarvoor)

Hierdie week deel ons weer ‘n artikel wat deur Neill Jarret van EDTECH4BEGINNERS geskryf is. Neill is ‘n klasonderwyser in Sjina en sy blog help duisende onnies met idees vir tegnologie in die klaskamer. Dankie, Neill dat ons dit mag deel! Dr Spencer Kagan is ‘n bekende opvoeder wat die manier waarop die wêreld onderrig het, verander het. Hy is hoofsaaklik bekend vir sy werk oor koöperatiewe...

Laat leerders leer deur vasvrae te ontwerp in plaas daarvan dat hul dit beantwoord!

QuizPedia is ‘n prettige EdTech-hulpmiddel wat in die laerskool (en hoër grade) gebruik kan word. En dis gratis om te gebruik!

6 memes wat net onnies sal verstaan!

Een ding wat ons almal in gemeen het, is om nou en dan terug te staan en te lag oor die dinge wat daagliks in ons klasse en by die skool aangaan. Hierdie goed is vir ons verskriklik snaaks, maar wanneer ‘n mens dit dalk aan jou nie-onnie-vriende verduidelik, kyk hulle jou sommer so aan terwyl jy soos ‘n besete lag. Ons almal ken daai onnie wat buite die klas staan en hul vingers s...

Maklike DIY vir die ingenieurtjies in jou klas – STEM

TED-spreker Fawn Qiu ontwerp prettige, laekosteprojekte wat alledaagse goed soos papier en materiaal gebruik om die ingenieurswese aan kinders bekend te stel. In hierdie vinnige, slim praatjie van die skepper van die “Flappy Bird in a Box Hack,” vertel Qui hoe nie-tradisionele werkswinkels soos hare die persepsie van tegnologie kan verander en studente kan inspireer om ook uit die boks...

Idees vir Poësie-maand!

April is Poësie-maand. Dis die perfekte geleentheid om ‘n liefde in leerders vir poësie en gedigte-skryf te kweek. Kyk net na hierdie fantastiese video op TedEd oor wat poësie is en wat as poësie tel. Ek het lank terug ook iets vir graad 4-onnies op my ou blog gelaai oor gedigte-skryf. Wanneer ons gedigte skryf, glo ek nog altyd in rymbal. ‘n Lekker ysbreker-aktiwiteit om saam met die leerders te ...

Quizlet: Aanlyn-flitskaarte vir onnies en leerders

  Wanneer ook al ek ‘n sessie aanbied oor Tegnologie in die Klaskamer, is hierdie tool een van my nommer 1’s. As ‘n EAT-onnie, moet ons baie keer woordeskat en lyste van woorde in kinders se koppe kry, maar ai, ‘n lys woorde wat mens moet memoriseer kan tog so vervelig wees. En boonop is dit ook nie beste manier van leer nie. Herhaling is egter iets wat belangrik is wanneer ‘n mens ‘n taal aa...

5 Wenke vir beter klaskamerbestuur

As daar nou een ding is wat ons NIE op universiteit leer nie, is dit praktiese maniere om moeilike (selfs normale) klaskamers te hanteer en te beheer. Toe ek begin skoolhou het, het ek ‘n aaklige klas van 46 graadtiens gehad, wat net glad nie geluister het nie. Baie was deurgesit en boonop het ¾ van hulle my vak, Afrikaans EAT, gehaat. So, wat toe? Wel, ek het nie oplossings gehad nie en het maar ...